Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die lewe en die langpad

Die lewe en die langpad

Die lewe en die langpad

from 28 Mar 2026 14:30

About

Kontemporêre musiek

MET Elvis Blue, Floors Oosthuizen (kitaar) en Thinus Odendaal (tromme) TEKS EN MUSIEK Elvis Blue KLANKINGENIEUR Brendan Keizer VERVAARDIGER Elvis Blue Music

’n Alomteenwoordige tema in die musiek van Elvis Blue is dikwels die pad wat elkeen van ons moet loop. Sy musiek en vertonings vertel gereeld die storie van die reisiger wat voel-voel sy pad moet vind deur hierdie deurmekaar-wêreld. Kom saam met Elvis en van ons land se topmusikante op dié reis en verken weer die paaie wat ons almal se harte, gedagtes en lewens loop.
Onthou weer die mooi stofpad-herinneringe van ons grootwordjare, en droom saam oor dit wat die langpad in die toekoms kan inhou. Dis nooit net ’n paar “liedjies” op ’n verhoog met dié kunstenaar nie, maar altyd ’n reis wat jou saamneem.

Afrikaans • Gesin • 90 min.

Venue

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)   Location on Google Maps

Die lewe en die langpad

28-MAR-2026 14:30

R180 - R210

30-MAR-2026 18:00

R180 - R210

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…