Webtickets - Die lewe en die langpad

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die lewe en die langpad

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
28-MAR-2026 14:30

Die lewe en die langpad

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)
AdmissionR220.00
Vriende van die KKNKR200.00
Add to Calendar
Kontemporêre musiek

MET Elvis Blue, Floors Oosthuizen (kitaar) en Thinus Odendaal (tromme) TEKS EN MUSIEK Elvis Blue KLANKINGENIEUR Brendan Keizer VERVAARDIGER Elvis Blue Music

’n Alomteenwoordige tema in die musiek van Elvis Blue is dikwels die pad wat elkeen van ons moet loop. Sy musiek en vertonings vertel gereeld die storie van die reisiger wat voel-voel sy pad moet vind deur hierdie deurmekaar-wêreld. Kom saam met Elvis en van ons land se topmusikante op dié reis en verken weer die paaie wat ons almal se harte, gedagtes en lewens loop.