Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Lize Beekman: Tussen hier en daar

Lize Beekman: Tussen hier en daar

Lize Beekman: Tussen hier en daar

01 Apr 2026 18:30

About

Kontemporêre musiek

MET Lize Beekman, Janine Neethling, Mauritz Lotz en Anjulie Nock TEKS EN MUSIEK Lize Beekman MUSIEKREGIE Janine Neethling VERVAARDIGER Lize Beekman

Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman is terug! Met haar nuwe album en vertoning, Tussen hier en daar, staan sy die kollig vol met van die mooiste melodieë en lirieke in Afrikaans uit haar kenmerkende skryfpen. Omring met van ons land se topmusikante sing sy vir jou stories gebêre in lirieke wat die alledaagse inkleur soos net Lize kan. Dit is gehalte- Afrikaanse musiek en beloof ’n intieme en sielvolle ervaring wat jou lank sal bybly.

Afrikaans • Gesin • 70 min.

Venue

Absa Burgersentrum ( Langenhovenweg )  Location on Google Maps

Lize Beekman: Tussen hier en daar

01-APR-2026 18:30

R170 - R210