Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die kronieke van Buks

Die kronieke van Buks

Die kronieke van Buks

from 02 Apr 2026 13:30

About

DEBUUT

Musiekteater

MET André Schwartz en Bryan Schimmel (klavier) TEKS André Schwartz REGIE Lihan Pretorius VERVAARDIGER André Schwartz

In hierdie komiese kabaret blaf Buks koning in die stofstrate van Paul Roux. ’n Klein wit chihuahua wat dink hy is so groot soos ’n renoster. Buks trip-trap van huis tot huis, hoor die skinder, hoor die geheime. Hy word bederf met brokkies nuus en brokkies lekkernye. Buks is die toegangspoort tot die lewens van die dorpsmense.
Die dorp val uitmekaar en almal lewe op die rand van chaos. Die karakters is eiesoortig en skrikwekkend identifiseerbaar. Tussen die seer en die humor lê die gestroopte musiek van onder andere Billy Joel, soomloos verweef in die narratief van hierdie dorpie. ’n Mikrokosmos van die wêreld waarin ons leef.

Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.

Venue

Absa Studio ( Langenhovenweg )  Location on Google Maps

Die kronieke van Buks

02-APR-2026 13:30

R175 - R215

03-APR-2026 16:30

R175 - R215

04-APR-2026 10:00

R175 - R215