Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Jakob

About

DEBUUT

Gesinsteater

MET Bryan Hiles TEKS, REGIE, STEL- EN BELIGTINGSONTWERP Michael Taylor-Broderick VERTALING Barry Strydom MUSIEK Nick Pitman CHOREOGRAFIE David Gouldie VERHOOGBESTUURDER Cara Roberts VERVAARDIGER Theatresmiths

Jakob is ’n meesleurende verhaal oor ’n vreemde klein seuntjie – en oor liefde, lig en alles wat daar tussenin weerkaats. Dit is die verhaal van ’n kind wat anders gebore is en verstoot word deur die gemeenskap waarin hy leef. Die stuk verken hoe Jakob leer om met sy uitsluiting om te gaan. Deur die gebruik van liriese prosa en tegniese teatervernuf betree die werk die wêreld van die magiese realisme.
Jakob is ’n kragtoer van treffende visuele beelde, pragtige taalgebruik en fyn, sensitiewe storievertelling. Die Engelse weergawe van Jakob het ’n Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees ontvang en aan Bryan Hiles die prys as beste akteur in ’n solovertoning by die Durban Theatre Awards besorg.

Afrikaans • Geen o. 10 • 55 min.

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Funded  Location on Google Maps

Jakob

28-MAR-2026 13:30

R90-R110

30-MAR-2026 16:00

R90-R110

31-MAR-2026 16:30

R90-R110

01-APR-2026 16:30

R90-R110

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…