Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

ROUTRIP MET Elzabé Zietsman

ROUTRIP MET Elzabé Zietsman

ROUTRIP MET Elzabé Zietsman

15 Mar 2026 15:00

About

TEKS Johann Slabbert
REGIE Maralin Vanrenen
KLANKBAAN Coenie de Villiers
VERVAARDIGER Drama Drama Ná

Tydsduur: 90 minute
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen O/13 / Taal

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy die wanhoop en leef sy vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos. Routrip is gebaseer op ’n ware verhaal. Elzabé Zietsman is bekroon met die 2025 Aardklop-toekenning vir Beste Aktrise vir Routrip, en is ook benoem vir die 2025 Naledi-toekenning vir Beste Aktrise, asook vir ’n Woordtrofee vir Beste Prestasie in ’n soloproduksie by die 2023 Toyota US Woordfees.

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

ROUTRIP MET Elzabé Zietsman

15-MAR-2026 15:00

R240

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…