Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Boesman en Lena

Boesman en Lena

Boesman en Lena

from 28 Mar 2026 14:00

About

Drama

MET Veronique Jephtas, Brendon Daniels en Tshamano Sebe TEKS Athol Fugard VERTALING Vinette Ebrahim VERWERKING EN REGIE Christo Davids KLANKONTWERP Gideon Lombard PRODUKSIE-ONTWERP Kieran McGregor VERHOOGBESTUURDER Kaylin Khan ASSISTENTVERHOOGBESTUURDER David Kuduntwane PRODUKSIEBESTUURDERS Alexa Strachan en Nwabisa Plaatjie

Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie. Athol Fugard se ikoniese stuk bied ’n boeiende blik op die kompleksiteit van verhoudings en maatskaplike ongeregtigheid.
Dit is ook ’n viering van die krag en weerbaarheid van die menslike psige, en ons universele behoefte aan hoop, meelewing en menslikheid. ’n Gepaste huldiging van Suid-Afrika se grootse dramaturg, wat in 2025 oorlede is.

’n Ko-produksie van Momentum Aardklop en die Toyota Stellenbosch Woordfees. Moontlik gemaak deur NATi, die Festival Enterprise Catalyst (FEC) en The Jobs Fund.

Afrikaans • Geen o. 13 T, G • 70 min.

Venue

Van Reede-skoolsaal ( Hoogstraat )  Location on Google Maps

Boesman en Lena

28-MAR-2026 14:00

R130 - R165

29-MAR-2026 14:00

R130 - R165

30-MAR-2026 10:00

R130 - R165

31-MAR-2026 13:30

R130 - R165

01-APR-2026 13:30

R130 - R165

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…