Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die ander dogter

Die ander dogter

Die ander dogter

from 31 Mar 2026 14:00

About

Drama

MET Sandra Prinsloo TEKS Annie Ernaux VERTALING Naòmi Morgan OORSPRONKLIKE TITEL L’autre fille VERWERKING Saartjie Botha REGIE Lara Foot ONTWERP EN BELIGTING Wolf Britz

’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid.
Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanging” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies.

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie.

Afrikaans • Geen o. 13 • 70 min.

Venue

SANW-ouditorium ( Parkweg-Noord )  Location on Google Maps

Die ander dogter

31-MAR-2026 14:00

R180 - R230

01-APR-2026 18:30

R180 - R230

02-APR-2026 09:30

R180 - R230

03-APR-2026 19:00

R180 - R230

04-APR-2026 09:30

R180 - R230

04-APR-2026 15:00

R180 - R230