Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Filled

About

Drama

MET Tshiamo Moretlwe TEKS Tshiamo Moretlwe REGIE Roshina Ratnam VERHOOGBESTUURDER Dara Beth VERVAARDIGER Spark in the Dark

Wanneer haar private afgryslikheid ’n publieke spektakel word, kom die werklikheid in opstand. Almal het iets te sê: Haar bestuurder, daardie vrou by joga, maar niemand luister werklik nie. In ’n wêreld waar surrealistiese metafore hul weg tot in korporatiewe vergaderings vind en vape-dampe in die lug hang, ondersoek Filled die absurditeit van verwagting en die druk om skuld te aanvaar.
Met donker humor en fyn waarneming bied hierdie drama ’n spookagtige, skreeusnaakse en besonder teer verkenning van bande en chaos, alles op die maat van Strictly Come Dancing. Wenner van ’n Standard Bank Ovation-prys by die Nasionale Kunstefees in 2025.

Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport.

Engels • Geen o. 16 G • 50 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

August 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…