Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

from 28 Mar 2026 11:00

About

Toer en proe

AANGEBIED DEUR Wildehondekloof Private Game Reserve

Wildehondekloof se gewilde fynbos-toer-en-proe word vir die tweede keer tydens die KKNK aangebied. Ervaar die wonder van die Klein Karoo se fynbos in kos. Ná ’n kort stappie in die veld om te kyk na die plante, keer deelnemers terug na die hoofhuis waar fynbos-gegeurde soute, asyn en tee geproe word. Hierna word ’n ligte ete aangebied waarin fynbosgeure koning kraai. Tydens dié uitstappie leer deelnemers meer oor die medisinale waarde van die plaaslike fynbos, asook hoe om dit as ’n natuurlike alternatief te gebruik.

Afrikaans en Engels • Gesin • 180 min.
Wildehondekloof is ongeveer 60 km buite Oudtshoorn geleë, waarvan die laaste 8 km grond pad is. Laat tussen 70 en 90 minute reistyd toe. Wildehondekloof Private Game Reserve (59 km buite Oudtshoorn via die R328, Prins Albert-pad, Matjiesrivier-pad en Lategansvlei-pad)

Venue

Wildehondekloof Private Game Reserve, uit op die R62, 41km buite Oudtshoorn  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

April 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…