Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand

Wat om te doen as die wêreld brand

from 02 Apr 2026 10:00

About

DEBUUT

Kabaret

MET Elzabé Zietsman en Jody Jason Petersen TEKS EN REGIE Bibi Slippers MUSIEKREGIE Jody Jason Petersen VERVAARDIGER Drama Drama

Die wêreld is aan die brand, maar die engel/orakel/demi-godin wat die kliëntedienssentrum van die kosmos eiehandig beman, is afgeboek weens uitbranding. Die groot oor van die heelal is geheel en al oor dit. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan waar hulle dreig om verwoesting te saai?
In hierdie kabaret vertolk Elzabé Zietsman die rol van ’n “Vra dr. Adri”-agony aunt, vir alles en almal in die universum, met vurige vertolkings van bekende treffers en ’n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde van dae.

Afrikaans • Geen o. 13 T • 70 min.

Venue

Absa Studio ( Langenhovenweg )  Location on Google Maps

Wat om te doen as die wêreld brand

02-APR-2026 10:00

R205 - R255

03-APR-2026 20:00

R205 - R255

04-APR-2026 16:30

R205 - R255