Aangebied in samewerking met die Nasionale Jeugmusiekstigting, Kaapstad se Filharmoniese Jeugorkes & Kaapstad Opera
MET Kaapstad se Filharmoniese Jeugorkes gedirigeer deur Liam Burden, Craig Lucas, Joshua na die Reën, Rethabile Khaile, Thandolwethu Longo, die Jan van Riebeeck-skoolkoor, Figure of 8 Dansteater, Dance for All, finaliste van die Nasionale Jeugmusiekstigting-kompetisie ORKES | BAND Sean Sanby (baskitaar), Stefan Lombard (klavier), Darren Petersen (tromme) & Ruben Gerritz (kitaar)