Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Waterbrief at Helpmekaar

Waterbrief at Helpmekaar

Waterbrief at Helpmekaar

11 Sep 2026 18:30

About

Die Waterbrief wat niemand kan hoor nie, bewoord in druppels in ’n taal wat net die dooie skan lees. Toegevou in wit en blou, in die teels van die swembad waar sy duik.

God breek ’n hart oor en oor tot die hart oop bly en dag na dag is Nina vasgevang in ’n montage van haar familie wat uitmekaar val sonder haar. Sy word wakker in die mure van haar huis.

Sy is orals en sy is nerens, en sy aanskou haar gesin se kronkelpad reise op soek na die droom van nuwe lewe wat begin.

AGE RESTRICTION: 13+ Language

Venue

Helpmekaar College, Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001   Location on Google Maps

Waterbrief at Helpmekaar

Friday 11 Sep 2026 18:30

R110 - R140

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…