Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Die Waterbrief wat niemand kan hoor nie, bewoord in druppels in ’n taal wat net die dooie skan lees.
Toegevou in wit en blou, in die teels van die swembad waar sy duik. God breek ’n hart oor en oor tot die hart oop bly en dag na dag is Nina vasgevang in ’n montage van haar familie wat uitmekaar val sonder haar. Sy word wakker in die mure van haar huis.
Sy is orals en sy is nerens, en sy aanskou haar gesin se kronkelpad reise op soek na die droom van nuwe lewe wat begin.
AGE RESTRICTION: 13+ Language