Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die jaar, 10

About

Die jaar, 10
2016 het nou al 'n dekade gesien
As jong akrise het sy begin en jaar na haar 'n nuwe deuntjie probeer sing

ñ Skoon, komiese eenvrouvertoning deur Loané Burger.
Al die crowd favourites van haar vertonings oor die 10 jaar vir jou om te sien.

Maak gereed vir stories, karakters en liedjies. Dit gaan 'n fees wees.

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Die jaar, 10

05-JUNE-2026 19:00

R110

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…