Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
AANGEBIED DEUR kykNET
Sluit by ons aan vir ’n eksklusiewe vertoning van kykNET se splinternuwe drama, Die oord. Waldimar Pelser gesels met die hoofspelers van die reeks, Jana Strydom en Melissa de Vries. Kom ervaar Die oord presies soos waar die storie afspeel – op ’n kampterrein tussen vakansiegangers, kameeldoringhout, blikbekers en kampstoele. En maak jouself gereed vir ’n meesleurende dramareeks wat jou week ná week vasgenael gaan hou, eksklusief op kykNET, DStv-kanaal 144. Jou kaartjie sluit ’n boereworsrol en springmielies in.
Afrikaans • Geen o. 16 V • 120 min.