Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
AKTEURS | ACTORS Esmé Marthinus & Miché van Wyk DANSERS | DANCERS Faroll Coetzee, Georgia Julies, Manon-Lee Saal, Druwayne Strauss & Jered Adonis TEKS | SCRIPT Esmé Marthinus & Miché van Wyk MUSIEK | MUSIC Arnold Klassen REGIE & CHOREOGRAFIE | DIRECTOR & CHOREOGRAPHER Byron Klassen PRODUKSIEBESTUUR | PRODUCTION MANAGEMENT Oscar Langdown VERVAARDIGER | PRODUCER Garage Dance Ensemble
Woordtrofee-wenner: Beste dansgedrewe produksie by die Toyota Stellenbosch Woordfees
Op ’n verweerde bakkie vertrek die ensemble op ’n emosionele reis deur beweging en teks wat die siel van ’n gemeenskap wat veg om te oorleef, ontbloot. Met treffende innovasie weef die groep ’n ritueel van klank, beweging, aarde en water wat die siklusse van skepping, vernietiging, geboorte en dood naspoor. Hierdie aangrypende opvoering eer die stories wat in die land vasgelê is en bied ’n diep resonerende besinning oor herinnering, veerkrag en gedeelde identiteit.
Woordtrofee winner: Best dance-driven production at Toyota Stellenbosch Woordfees
Travelling on a battered bakkie, the cast embarks on an emotional journey through movement and text, revealing the soul of a community fighting to survive. With striking innovation, the ensemble weaves a ritual of sound, motion, earth and water that traces cycles of creation, destruction, birth and death. This evocative performance honours the stories held by the land and offers a deeply resonant reflection on memory, resilience and shared identity.
Duration: 50min
Age Restriction: All Ages
Language: Afr