Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Spiritual Songs – ’n Viering van vokale meesterskap en heilige klank

Spiritual Songs – ’n Viering van vokale meesterskap en heilige klank

Spiritual Songs – ’n Viering van vokale meesterskap en heilige klank

03 May 2026 17:00

About

MET Niël Rademan (bariton), Paulina Malefane (sopraan), Stadskoor | Choir | Ikawayara o.l.v. Pieter Bezuidenhout, Treble Clefs o.l.v. Elaine Johnson & Elna van der Merwe (klavier)

WITH Niël Rademan (baritone), Paulina Malefane (soprano), Stadskoor | Choir | Ikawayara under direction of Pieter Bezuidenhout, Treble Clefs under direction of Elaine Johnson & Elna van der Merwe (piano)


Spiritual Songs is ’n roerende viering van vokale meesterskap en heilige klank wat die siel raak en die hart verhef. Hierdie luisterryke konsert bring tydlose werke van geloof en kuns bymekaar in ’n atmosfeer van eerbied, warmte en passie. Gehore kan uitsien na kragtige solo-oomblikke, ryk koorharmonieë en sensitiewe klavierbegeleiding wat saam ’n intieme, inspirerende klankwêreld skep.

Spiritual Songs is a moving celebration of vocal mastery and sacred sound that touches the soul and uplifts the heart. This rich concert brings together timeless works of faith and artistry in an atmosphere of reverence, warmth and passion. Audiences can look forward to powerful solo moments, lush choral harmonies and sensitive piano accompaniment that together create an intimate, inspiring soundscape.

Duration: 70min
Age Restriction: All ages
Language: Afr, Eng

Venue

kykNET-Teater,D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001   Location on Google Maps

Spiritual Songs – ’n Viering van vokale meesterskap en heilige klank

03-MAY-2026 17:00

R140 - R180