Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Munisipale verkiesings: waarvoor maak jy stem dik?

Munisipale verkiesings: waarvoor maak jy stem dik?

Munisipale verkiesings: waarvoor maak jy stem dik?

02 May 2026 09:30

About

In samewerking met | In collaboration with Netwerk24

MET | WITH Christi van der Westhuizen, Oscar van Heerden, Ntsikelelo Breakfast & Mia Spies

Suid-Afrikaners kry vanjaar weer die geleentheid om stem dik te maak. Maar waarvoor trek ons ons kruisies? Is dit vir water in die krane en krag in ons huise, of vir die party wat óns ideologies die beste pas? Kenners besin oor die vinnig veranderende politieke landskap en wie as wenners en verloorders uit die kryt sal klim.


South Africans once again get the chance to make their voices heard at the ballot box in 2026. But what are we really voting for? Water from our taps and power in our homes, or the party that best matches our ideological disposition? Experts reflect on the rapidly changing political landscape and who will emerge as winners or losers.

Duration: 60min
Age Restriction: All Ages
Language: Afr

Venue

ATKV-Boeke-oase, D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001   Location on Google Maps

Munisipale verkiesings: waarvoor maak jy stem dik?

02-MAY-2026 09:30

Free