Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die vuur huil

About

In samewerking met | In collaboration with Tafelberg

MET | WITH Allen Grootboom & Suzette Myburgh

In die vroeë 1970’s onderneem die 21-jarige Jakob Koetaan ’n lewensveranderende reis van die Baai na Kaapstad. Wanneer ’n toevallige ontmoeting by die OK Bazaars hom saam met PAC-aktiviste in die tronk laat beland, raak Jakob bevriend met Sipho, ’n charismatiese leier wat sy oë oopmaak vir die stryd om vryheid. Allen Grootboom gesels met Suzette Myburgh, wat ten nouste betrokke was met die ontwikkeling van die kragtige debuutpublikasie Die vuur huil.


In the early 1970s, 21-year-old Jakob Koetaan embarked on a life-changing journey from PE to Cape Town. When a chance encounter at OK Bazaars lands him in prison alongside PAC activists, Jakob befriends Sipho, a charismatic leader who opens his eyes to the struggle for freedom. Allen Grootboom speaks to Suzette Myburgh, who was closely involved in the development of this powerful debut publication, Die vuur huil.

Duration: 60min
Age Restriction: All Ages
Language: Afr

Venue

ATKV-Boeke-oase, D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001   Location on Google Maps

Die vuur huil

01-MAY-2026 11:00

Free