Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
MET | WITH Rajesh Gopie TEKS | SCRIPT Rajesh Gopie REGIE | DIRECTOR Bertina Johnson
Out of Bounds is a powerful, heartfelt one-man play by award-winning actor Rajesh Gopie. Set in 1980s Durban, it follows Lal, a young South African Indian boy coming of age in a tight-knit working-class family. With humour and tenderness, Gopie brings a cast of vivid characters to life, exploring identity, belonging and cultural pride. A moving, multi-award-winning story praised as ‘unmissable’ by Time Out London.
Out of Bounds is ’n kragtige, hartroerende eenmanstuk deur die bekroonde akteur Rajesh Gopie. Dit speel af in Durban tydens die tagtigerjare en vertel die verhaal van Lal, ’n jong Suid-Afrikaanse Indiër-seun wat grootword in ’n hegte werkersklasgesin. Gopie beeld met humor en teerheid ’n reeks dinamiese karakters uit en verken temas soos identiteit, kultuurtrots en die gevoel van behoort. ’n Aangrypende, veelbekroonde produksie wat deur Time Out London as ‘onmisbaar’ beskryf is.
Duration: 85min
Age Restriction: 13L
Language: Eng