Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Net ’n bietjie liefde

Net ’n bietjie liefde

Net ’n bietjie liefde

from 30 Apr 2026 18:45

About

MET | WITH André Schwartz & J.J. Petersen

Hennie  Aucamp het diep vriendskappe in die teaterbedryf gesmee. As 18 jarige het Andre die gevierde skrywer ontmoet, waarna Aucamp hom aan die musiek van o.a Jacques Brel bekend gestel het. Hierdie vertoning vier Hennie se vriendskappe met bekende kunstenaars en fokus primer op die musiek wat deur Hennie se mentorskap ontdek is.
Hennie Aucamp forged deep friendships in the world of theatre. At 18, André Schwartz met the celebrated writer, who then introduced him to the music of Jacques Brel. This production celebrates André’s friendships with renowned artists and focuses primarily on the music discovered through the influence of his mentors.

Duration: 30min; no interval
Age Restriction: None
Language: Afrikaans

Venue

ATKV Rep Theatre   Location on Google Maps

Net ’n bietjie liefde

30-APR-2026 18:45

R50

 More Info

01-MAY-2026 18:45

R50

 More Info