Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
MET | WITH Carlo Daniels, Lynette du Plessis & Kirby van der Merwe TEKS | SCRIPT Saartjie Botha na die roman van | based on the novel by Kirby van der Merwe REGIE | DIRECTOR Nico Scheepers
’n Ko-produksie van Suidoosterfees, Vrystaat Kunstefees & Toyota Stellenbosch Woordfees, ondersteun deur NATi, die Festival Enterprise Catalyst (FEC), die Jobs Fund & Het Jan Marais Nationale Fonds
A co-production of Suidoosterfees, Vrystaat Arts Festival & Toyota Stellenbosch Woordfees, supported by NATi, the Festival Enterprise Catalyst (FEC), the Jobs Fund & Het Jan Marais Nationale Fonds
Eugene, gebaseer op Kirby van der Merwe se veelbekroonde roman, is ’n rou en poëtiese portret van ’n man wat tussen wêrelde leef. Streetwise maar skynbaar upper middle class, is Eugene ’n flaneur, soeker, minnaar en verlore seun – ’n hardegat randfiguur wat die kuns bemeester het om werklik te sien. Die produksie ondersoek gemarginaliseerde manlikheid, geestesgesondheid en trauma, en belig temas soos liefde, haat, vertroue, verraad en vergifnis. Met Brechtiaanse vervreemding as ondertoon word sy reis ’n soektog na integriteit en menslikheid te midde van onreg en wanhoop. Eugene is aangrypend, stylvol en onvergeetlik.
Eugene, based on Kirby van der Merwe’s multi-award-winning novel, is a raw and poetic portrait of a man who lives between worlds. Streetwise yet seemingly upper middle class, Eugene is a wanderer, seeker, lover and lost son – a hard-edged outsider who has mastered the art of truly seeing. The production explores marginalised masculinity, mental health and trauma, and illuminates themes such as love, hate, trust, betrayal and forgiveness. With Brechtian estrangement as an undertone, his journey becomes a quest for integrity and humanity amid injustice and despair. Eugene is gripping, stylish and unforgettable.
Duration: 75min
Age Restriction: All Ages
Language: Afr