Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Kaapse Skieleiland Universiteit van Tegnologie | Cape Peninsula University of Technology
Aangebied deur | Presented by CPUT Performing Arts Society TEKS & REGIE | WRITER & DIRECTOR N.T. Jikwa
In the small coastal town of Knysna, Athabile’s life is turned upside down when she gives birth to her daughter, Zimingonaphakade. Instead of joy, she is overwhelmed by resentment and fear. Beyond the Tide is a gripping drama that follows the turbulent bond between mother and daughter as they navigate motherhood, trauma and a desperate longing for connection. A powerful story about love, survival and the hope of reconciliation.
In die kusdorpie Knysna word Athabile se lewe onherroeplik omgekeer wanneer sy geboorte skenk aan haar dogter, Zimingonaphakade. In plaas van vreugde word sy oorweldig deur vrees en ’n gevoel van wraaksug. Beyond the Tide is ’n aangrypende drama wat die onstuimige verbintenis tussen ma en dogter verken terwyl hulle die nuanses van moederskap, trauma en ’n desperate verlange na ’n egte verhouding probeer ervaar. ’n Meesleurende verhaal oor liefde, oorlewing en die hoop op versoening.
Duration: 60min
Age Restriction: 13L
Language: Eng, Xhosa, Afr