Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Jammer vir die Podcast

Jammer vir die Podcast

Jammer vir die Podcast

from 28 Mar 2026 16:00

About

DEBUUT

Stand-up

MET Hannes Brümmer TEKS EN REGIE Hannes Brümmer

Ná twee dekades van die mikrofoon vashou, het Hannes Brümmer, soos ’n wafferse loods, sy ure opgebou en sy twakpraatlisensie verdien – en nou kan die gehoor vertrou dat hulle veilig met hom aan die stuur is. Hy kom dalk babelas en bedonderd voor, maar in wese probeer hy ’n nugter analise van ons moderne lewe maak, met venynige en spitsvondig waarnemings. Kom lag en dink in dieselfde asem, terwyl onderwerpe wat wissel van basiese menswees en reg en verkeerd tot die generasiegaping en geestesgesondheid van sy seepgladde tong afrol.
Dit is nie ’n produksie oor sosiale media nie, maar ’n ondersoek na hoe ons manier van kommunikeer verander het – ’n onbeholpenheid van ons omgaan met ander in die werklikheid. Dit handel oor frustrasie, ouer word en agter raak en ontdek dat kômmin inderdaad baie meer algemeen is.

Afrikaans • Geen o. 13 T • 60 min.

Venue

Netwerk24-feeskafee  Location on Google Maps

Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

September 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…