Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Twee Oseane

Twee Oseane

Twee Oseane

from 29 Mar 2026 16:30

About

DEBUUT

Kontemporêre musiek

MET Vernette Wessels, Helenè Bester, Marius Wessels, Charlie Botha en Gavin Young TEKS, MUSIEKREGIE EN VERVAARDIGER Vernette Wessels

Twee oseane is ’n samewerking tussen twee unieke musikale entiteite, die groep Coffee Snobs en Helenè Bester, met die see as kerntema. Die see met sy magiese teenwoordigheid en prag het al talle besonderse musikale werke geïnspireer en met hierdie produksie vertolk Helenè Bester en Coffee Snobs hul gunsteling- kontemporêre liedjies oor die see.
Die gehoor kan uitsien na nuwe verwerkings van bekende liedjies soos “Op Blouberg se strand”, “Orinoco Flow (Sail Away)” en “Bridge Over Troubled Water”. Twee oseane is ’n musikale produksie geskik vir alle ouderdomme. Word meegesleur deur die klankgolwe van tydlose treffers.

Afrikaans • Gesin • 70 min.

Venue

Absa Studio ( Langenhovenweg )  Location on Google Maps

Twee Oseane

29-MAR-2026 16:30

R160 - R200

30-MAR-2026 20:00

R160 - R200