Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kafka’s Ape

Kafka’s Ape

Kafka’s Ape

from 01 Apr 2026 09:30

About

Drama

MET Tony Bonani Miyambo TEKS Franz Kafka REGIE Phala Ookeditse Phala VERHOOGBESTUURDER Matjamela Motloung VERVAARDIGER Noma Yini

Kafka’s Ape is ’n meedoënlose, ontstellende belydenis van ’n voormalige aap wat uit sy hok ontsnap het deur te leer om “beskaafde” mense na te boots. Vasgevang in ’n pak en met foutlose taalgebruik, doen Red Peter verslag aan ’n akademie wat hom ontleed soos ’n proefkonyn, terwyl hulle terselfdertyd sy “vordering” toejuig.
Wanneer ’n swart Suid-Afrikaner hierdie byna-menslike wese vertolk, skeur die stuk die geskiedenisse van rassekarikature, wetenskaplike rassisme en die politiek van fatsoenlikheid (“respectability”) oop. Dit vra: Wat moet jy van jouself afsny om as mens aanvaar te word – en is oorlewing die moeite werd as jy uiteindelik jou eie tronkbewaarder word?

Engels • Geen o. 10 G • 55 min.

Please note, new dates:
-1 April 09:30
-3 April 13:30
-4 April 09:30

Venue

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Funded  Location on Google Maps

Kafka’s Ape

01-APR-2026 09:30

R120-R140

03-APR-2026 13:30

R120-R140

04-APR-2026 09:30

R120-R140

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…