Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag propvol uitstekende musiek, heerlike kos en plaaslike wyn en’n unieke fees atmosfeer vir die eerste Genot ’n Gees Fees hierdie Desember.
Hoofkunstenaars sluit in: Steve Hofmeyr, Elvis Blue, Jo Black, Ray Dylan en Liezel Pieters.
'n Fees van Musiek vir Elke Generasie.
Kaartjies beskibaar:
• Algemene Toegang
• "Golden Circle" (beperk tot 500 kaartjies)
• "VIP" (beperk tot 200 kaartjies)
• Spesiale kaartjie pryse vir kinders (8 - 16 jaar)
• Gratis toegang vir kinders onder 8 jaar