Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
'n Oggend gevul met inspirasie, welstand, skoonheid, goeie geselskap en sommer net tyd vir jouself.
Andriëtte Norman se gewilde Gut Health Werkswinkel
Miné se kleur- en stylinspirasie
IV Drip Mobile Bar
Goodie Bags & Lucky Draws
Pop-Up Shops
Ligte verversings
Saterdag, 8 Augustus 2026
11:00
Dennehof Plaas Venue, Villiersdorp
R450 per persoon
Plekke is beperk en kaartjies verkoop reeds.
Moenie wag tot op die laaste oomblik nie.
Ons sien uit om hierdie besondere dag saam met jou te deel.
#BreatheBecomeBloom #VroueOggend #AndrietteNorman #Villiersdorp #GutHealth #WomenSupportingWomen #LivingWind #DennehofPlaas #VroueInNood #WellnessLifestyleB