Die beste stories eindig nie wanneer die gordyn sak nie, hulle kry weer asem. Groep 2 bring vyf van die tien ATKV-Tienertoneelfinaliste na die Kunstekaap. Elke produksie speel twee keer – kies jou datum en beleef al vyf produksies van Groep 2 met een kaartjie.