Webtickets - Evita @ 90

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
29-APR-2026 16:00

Evita @ 90

kykNET-Teater,D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001

Row (A-B)
StallsR180.00
Row (C-J)
StallsR180.00
Row (K-M)
StallsR160.00
Row (N-O)
StallsR140.00
Row (P-R)
StallsR140.00
Add to Calendar
MET | WITH Pieter-Dirk Uys

Evita Bezuidenhout is 90 jaar oud en word steeds gevier as die bekendste wit vrou in Suid-Afrika. Evita glo ons moet die verlede onthou sodat ons die toekoms kan waardeer. As lid van die ANC wat vir versoening kook, moet Gogo Evita ook die TikTok-vrae van haar drie kleinkinders versigtig beantwoord. Sy glo ons het nie ’n kristalbol nodig om uit te vind wat vir ons voorlê nie. Die toekoms van ons demokrasie is seker – dis net die verlede wat onvoorspelbaar bly!