Webtickets - Suidoosterfees Boogie

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Suidoosterfees Boogie

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-MAY-2026 13:30

Suidoosterfees Boogie

Artscape, Opera House, Cape Town

Stalls
StallsR150.00
Balcony
BalconyR150.00
Add to Calendar
MET | WITH Gary Naidoo, Ree Cornelius, Janine Cornelius, Jon-E, Celest Dreyer & Candice Thornton ORKES | BAND Jody Petersen, Eddy Strings, Roché Europa, JP Crouch & Juandré Jacobs REGIE | DIRECTOR Rafiek Mammon

Die Boogie-span is terug – groter, vrypostiger en gereed om die dak te lig. Met ses supertalentvolle sangers en ’n ingeoefende vyfstuk-orkes gaan hulle jou in die paadjies laat dans en saam laat sing. Maak reg vir ’n vrolike, nostalgiese reis van musiek en skaterlag-komedie, treffers uit die 70’s en 80’s, en ’n goeie skeut moderne gunstelinge. Suiwer genot met voete wat klop, vingers wat klap en energie wat die wêreld laat brand. Advies: Trek gemaklike skoene aan.