MET Eldon van der Merwe en Mia van der Merwe TEKS EN REGIE Margit Meyer-Rödenbeck KOSTUUMONTWERP Karon Bester DEKOR EN STELONTWERP Gerrit Snyman VERHOOGBESTUURDER Erynn Troup VERVAARDIGER Start the Conversation
Liewe Heksie het ’n prys in ’n talentkompetisie gewen. Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk. Haai oe, maar groot woorde soos finansies, rente en begrotings, of is dit nou bekleinings, laat Levinia se kop draai. Karel begin deur vir Levinia ’n spaarvarkie te gee, maar die nare Geelheks is altyd in die omtrek en wil haar kloutjies op die geld kry.