Webtickets - Gryp elke grasHolm

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Gryp elke grasHolm

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 09:30

Gryp elke grasHolm

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal
AdmissionR210.00
Vriende van die KKNKR190.00
Add to Calendar
DEBUUT

Komedie

MET Marion Holm TEKS Marion Holm en Chris Vorster REGIE Chris Vorster BELIGTINGSONTWERP Kosie Smit VERVAARDIGER Handyminds

Desperaatheid laat jou na grashalms gryp. In Suid-Afrika is ons emosioneel desperaat om net asseblief tog bietjie positief te voel en hoop te kry vir iets. So Gryp elke grasHOLM wat jy kan kry – jy sal uitloop met ’n positiewe perspektief, ’n hoopvolle hart en ’n groot giggel. Marion Holm doen in hierdie splinternuwe eenvrouvertoning wat sy altyd doen: komedie met baie hart.

Afrikaans • Geen o. 10 T • 75 min.