Webtickets - Zip Zap Circus: MOYA

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Zip Zap Circus: MOYA

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
29-MAR-2026 11:00

Zip Zap Circus: MOYA

Absa Burgersentrum ( Langenhovenweg )

Absa Burgersentrum ( Langenhovenweg )
AdmissionR185.00
Vriende van die KKNK R160.00
Add to Calendar
Sirkus

MET Jason Barnard, Jacobus Claassen, Phelelani Ndakrokra, Matthew Risk, Bridgette Berning, Luqmaan Benjamin, Akho Narwele, Liyema Nxobo, Vuyani Lottering en Masizakhe Kovi REGIE Brent van Rensburg MUSIEK Josh Hawks CHOREOGRAFIE Adele Blank VERVAARDIGER Zip Zap Circus School

MOYA, geïnspireer deur die unieke Suid-Afrikaanse konteks, verken en vier die land se erfenis en kultuur in ’n akrobatiese vertoning wat soos ’n lewende skildery ontvou. Hierdie produksie vergestalt Nelson Mandela se droom van ’n Reënboognasie, met nege jong en dinamiese kunstenaars wat die gehoor saamneem op ’n veelkleurige reis deur die lens van die Zip Zap Circus – ’n mikrokosmos van Suid-Afrika.