Webtickets - KLAWER

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
29-MAR-2026 14:30

KLAWER

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)
AdmissionR260.00
Vriende van die KKNKR240.00
Add to Calendar
DEBUUT

Musiekteater

MET Rocco de Villiers en Hansie Roodt

Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika. Hierdie konsert is meer as net musiek – dit is ’n eerbetoon aan die mense en plekke wat sy pad oor 27 jaar gevorm het. Elke noot vertel van stofpaaie, samesyn, eenvoud en skoonheid. KLAWER is Rocco se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ’n Intieme feesviering van musiek, herinnering en inspirasie – saam met Hansie Roodt op kitaar en basdrom.

Afrikaans • Gesin • 80 min.