Webtickets - Francois van Coke: Hoe ek dit onthou

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Francois van Coke: Hoe ek dit onthou

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 11:00

Francois van Coke: Hoe ek dit onthou

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)
AdmissionR240.00
Vriende van die KKNKR220.00
Add to Calendar
DEBUUT

Musiekteater

MET Francois van Coke en Richard Onraet TEKS Francois Badenhorst

Sluit aan by Francois van Coke vir ’n intieme vertoning met akoestiese verwerkings van sy bekendste liedjies en die agtergrondstories oor sy 23-jaar lange musiekloopbaan. Kitaarspeler Richard Onraet begelei hom, terwyl hulle die liedjies opvoer wat Francois bekend gemaak het as voorsanger van Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel en as bekroonde solokunstenaar. Francois vermaak met agtergrondstories van sy tydlose treffers, waaronder “Toe vind ek jou”, “Dagdrome in suburbia”, “Aande” en Fokofpolisiekar-classics soos “Komma” en “Ek skyn (heilig)”.

Afrikaans • Gesin • 90 min.