Webtickets - Een keer om die son: Die klankbaan

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Een keer om die son: Die klankbaan

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
01-APR-2026 14:30

Een keer om die son: Die klankbaan

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)

Absa Burgersentrum (Langenhovenweg)
Admission R220.00
Vriende van die KKNKR195.00
Add to Calendar
Musiekteater

MET Almero Welgemoed en orkes, Ivan Botha en Donnalee Roberts TEKS Almero Welgemoed, Ivan Botha en Donnalee Roberts MUSIEKREGIE Almero Welgemoed STELONTWERP Miné Welgemoed VERHOOGBESTUURDER Janke Welgemoed VERVAARDIGERS GoodMood Productions en 17Films

Die klankbaan van die gewilde kykNET-drama Een keer om die son word na die verhoog gebring. Ervaar die musiek van albei seisoene, sowel as die stories wat hierdie reeks en musiek geïnspireer het. Ivan Botha en Donnalee Roberts vertel tussen die musiek deur waar hierdie verhaal gebore is en watter impak dié storie op hul eie lewens gehad het.

Ondersteun deur kykNET.

Afrikaans • Gesin • 90 min.