Webtickets - Rondomtalie / Marry-go-round

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Rondomtalie / Marry-go-round

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
29-MAR-2026 18:30

Rondomtalie / Marry-go-round

Van Reede-skoolsaal (Hoogstraat)

Van Reede-skoolsaal (Hoogstraat)
Admission R190.00
Vriende van die KKNK R175.00
Add to Calendar
Komediedrama

MET Margit Meyer-Rödenbeck, Deon Lotz en Gary Naidoo TEKS, REGIE EN VERHOOGBESTUURDER Rafiek Mammon VERVAARDIGER Rafiek Mammon en Arena Produksiehuis

Raak vir 70 minute ’n voyeur as jy inloer by die derde van ses terapiesessies van ’n paartjie wat hul huwelik van 12 jaar probeer red. Olivia het vir Alan op heterdaad op die kombuistafel met ’n ander vrou betrap. En sy is soos ’n vasgehaakte plaat wat hom in geen onseker terme en “kleurvolle” taal ’n oomblik daarvan laat vergeet nie. Voeg hierby ’n Indiese verhoudingsterapeut, Mahesh Maharaj, wat klaarblyklik die beste in die bedryf is met sy “alternatiewe” metodes en dinge begin vir seker “rondomtalie” draai.