Webtickets - Kry vir jou ’n tux, Thomas

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kry vir jou ’n tux, Thomas

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 18:30

Kry vir jou ’n tux, Thomas

Van Reede-skoolsaal (Hoogstraat)

Van Reede-skoolsaal (Hoogstraat)
Admission R180.00
Vriende van die KKNK R165.00
Add to Calendar
Komedie

MET Marion Holm en Dean John Smith TEKS EN REGIE Retief Scholtz

Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “toekenning vir lewenslange bydrae” wat sy ontvang, is om subtiel te sê haar tyd is verby. Tessa gaan nie opdaag nie en die stotterende Thomas het sy hande vol om haar te oortuig om tog te gaan. Marion Holm en Dean John Smith speel die verhoog vuurwarm in hierdie stuk oor seekatte en wat ons doen om oukei te wees – daar is baie om oor te lag, maar, vir balans, ook heelwat om oor te huil.

’n Ko-produksie van Innibos en die Vrystaat Kunstefees.

Afrikaans • Geen o. 13 T • 75 min.