Webtickets - Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-APR-2026 18:00

Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene

Gimsaal (Scheepersstraat)

Gimsaal (Scheepersstraat)
Admission R185.00
Vriende van die KKNK R165.00
Add to Calendar
DEBUUT

Komediedrama

MET Mienke Ehlers en Dean John Smith TEKS Sam Steiner VERTALING, VERWERKING EN REGIE Kanya Viljoen OORSPRONKLIKE TITEL Lemons, Lemons, Lemons, Lemons, Lemons VERVAARDIGER Unusual Bones, in samewerking met die KKNK

In ’n Suid-Afrika waar mense net 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte te leef, en met woorde te baklei. Hoe sê jy “ek’s lief vir jou” as taal self gevaarlik geword het? Hierdie ontroerende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die krag van ’n mens se stem binne beperking beteken.