Webtickets - Omwentelinge, 'n papierspel

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Omwentelinge, 'n papierspel

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 13:00

Omwentelinge, 'n papierspel

Absa Studio (Langenhovenweg)

Absa Studio (Langenhovenweg)
AdmissionR195.00
Vriende van die KKNKR175.00
Add to Calendar
Musiekteater

MET Jana Cilliers en Koos Kombuis

Die woord omwenteling is afkomstig van die Latynse circumvolvo wat beteken “kronkelende bewegings of patrone”. Binne hul afsonderlike spiraal-wêrelde oorweeg Cilliers en Kombuis wat om te skryf of wat om te lees. En waar begin mens luister? Hul eie realiteite kom deur woord en musiek na vore. Buitelyne in prosa, ingekleur deur Kombuis se unieke musikale uitdrukkings. Omwentelinge is ’n viering van die binneveld waar hul patrone en prosesse mekaar ontmoet. ’n Papierspel op note tussen twee kreatiewe swerwers.

Ondersteun deur die Het Jan Marais Nationale Fonds.

Afrikaans en Engels • Geen o. 10 OB • 60 min.