Webtickets - A Victor Borge Tribute

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

A Victor Borge Tribute

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
29-MAR-2026 10:00

A Victor Borge Tribute

Absa Studio ( Langenhovenweg )

Absa Studio ( Langenhovenweg )
Admission R180.00
Vriende van die KKNKR165.00
Add to Calendar
Kabaret

MET Winand Grundling (klavier) REGIE Winand Grundling VERVAARDIGER Erns Grundling

Winand Grundling, bekend as ’n top-orrelis, is ook ’n virtuose pianis en iemand met ’n natuurlike instink vir improvisasie en komedie. Hy het in die legendariese Victor Borge (1909-2000), die Deens-Amerikaanse komediant en pianis, inspirasie gevind om sy eie talent ten toon te stel met ’n fyn uitgewerkte huldeblyk wat daarna streef om Borge se werk aan plaaslike gehore bekend te stel.