Webtickets - Anna Davel en die Melisizwe Plaatjie Collective

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Anna Davel en die Melisizwe Plaatjie Collective

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-APR-2026 20:00

Anna Davel en die Melisizwe Plaatjie Collective

Absa Studio (Langenhovenweg)

Absa Studio (Langenhovenweg)
AdmissionR150.00
Vriende van die KKNKR130.00
Add to Calendar
DEBUUT

Jazz

MET Anna Davel, Melisizwe Plaatjie, Kerwin Albertus, Henco Bester, Nande Mdlambuzi, Pizzo Magatyana en Stuart Martin

Maak gereed om meegevoer te word deur hierdie samewerking tussen twee van Suid-Afrika se betowerendste musikale talente – ’n onvergeetlike jazzkonsert wat die ryk tapisserie van plaaslike én wêreldmusiek vier. ’n Lewendige samesmelting van Suid-Afrikaanse jazztradisies en uitsonderlike musiekklanke van oor die wêreld heen word gehoor – van die rokerige klubs van New Orleans tot die ritmiese pols van Latyns-Amerika, van die elegansie van Europese jazz tot die siel van oorspronklike Suid-Afrikaanse vertelling.