Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Namakwalande se Langarm Jol met Real Beats
Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, dans, nostalgie en egte Namakwa-gees wanneer Real Beats Live Band Kaapstad aan die brand kom speel!
Namakwalande se Langarm Jol bring ons mense bymekaar vir ’n behoorlike kuier — die soort aand waar die musiek bekend klink, die dansvloer vol bly en mense van oral uit Namakwaland weer saam kan lag, kuier en langarm dans.
Verwag ’n energieke live performance deur Real Beats, met musiek wat jou laat terugdink aan huis, familie, goeie tye en daardie unieke Namakwa-kuier waarvoor ons mense bekend is.
Of jy nou van Springbok, Steinkopf, Okiep, Nababeep, Port Nolloth, Alexander Bay, Kleinzee & Kamieskroon