" /> " />
Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Hierdie toneelstuk, gepubliseer in 1974, is amper onheilspellend tydig en ondersoek wat menslike intelligensie en ervaring juis "mens" maak.
Wanneer die bewoners van 'n plattelandse Suid-Afrikaanse dorpie onwetend deel word van 'n biochemiese kloningseksperiment, word daar van ons gevra om die etiek van onbeperkte wetenskaplike eksperimentering te ondersoek. Die Playhouse is baie opgewonde om dié Afrikaanse drama op die planke te bring, met al die humor en patos wat van P.G. du Plessis se pen verwag word.
Age restriction PG