Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Dr. Willie Visser (’n Welgemoed-inwoner) is ’n wêreldleier op sy gebied. Hy word bygestaan deur dermatoog Dr. Barbara van der Westhuizen en Dr. Johan van der Westhuizen. Hulle gesels oor sonbeskadiging, melanoom, haarverlies, ekseem en enige ander dermatologiese probleme waaroor die gehoor vrae het.
Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop deur ons area se talentvolste kunstenaars.