Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Maak gereed vir ’n nostalgiese reis gevul met warmte en liefde in al sy vorme. Coenraad Rall se klavierklanke herinner jou aan vervloë tye, terwyl Hannes van Wyk ’n keur van intieme briewe, wat soos geheime bewaar is, deel. Hierdie hartsbriewe – soms snaaks, soms hartseer, altyd opreg – vertel van verlore liefdes, familieherinneringe en eenvoudige vreugdes. Hartsbriewe is ’n huldeblyk aan dit wat ons harte raak, met stories, humor, ’n traan of twee, en ’n blywende gevoel van troos.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Musiekteater / Music theatre
Musikante / Musicians: Hannes van Wyk, Coenraad Rall (klavier)
Tydsduur / Running time: 60 min
Taal / Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages