Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik: dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Noudat die laatlammetjie die huis verlaat, het Adam en Eva weer net mekaar vir geselskap. Na baie goed en kwaad het hulle vir oulaas ’n appeltjie met mekaar te skil. ’n Komedie oor saam ou bene maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.
Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Frank Opperman, Margit Meyer-Rödenbeck
Dramaturg / Playwright: Wessel Pretorius
Regisseur / Director: Wessel Pretorius
Tydsduur / Running time: 70 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Geen
Taal / Language: Afrikaans