Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In die nie-so-verre-nie-toekoms, beheer die grootste korporasie op die planeet die aarde se kosbaarste hulpbron: water. Eve en Max is gereed om alles op die spel te plaas om die waarheid bloot te lê sodat die mensdom ’n kans op oorlewing het. Wanneer die gevaar naderkom, spring Kira in om te help. Maar wie, of wat, is Kira? In ’n wêreld waar die grense tussen werklikheid en tegnologie vervaag, wat is werklik? En belangriker nog, wat is die waarheid?
Debuutproduksie / Debut production
Genre:Interdissiplinêr, Drama / Interdisciplinary, Drama
Rolverdeling / Cast: Ella Starbuck, Peter Popp, Jordan Whitby
Ontwikkelingsfondsborg / Development sponsor: Softmachine
Taal / Language:English
Aanbevole ouderdom / Age suitability:13+
Tydsduur / Running time:30 min